Doelwitdag

Wat is ons missie met Doelwitdag?

Ons strewe daarna om positiewe gedrag by leerders te kweek.

Fokus op die bereiking van doelwitte.

Beloning van positiewe gedrag.

Wat is die doelwitte?

Grondslagfase:

  • Goeie gedrag
  • Netjies en flink aantree
  • Hou terein skoon
  • Herwin
  • Terugbring van skeurstrokies

SI-fase:

  • Aantree in rye
  • Stap in rye
  • Goeie gedrag in die klas
Klasse wat al die doelwitte bereik het, kan op “Doelwitdag”, een keer per kwartaal, met gewone kleredrag skool toe kom en teen 10:00 huis toe gaan.