Algemene Inligting

​​Algemene inligting vir nuwe leerders (Gr. 1 – 7)

  • Skool begin 07:25 en sluit om 13:40.
  • Skool sluit vir Gr. 1,2 en 3 om 13:10 – Maandae tot Vrydae.
  • Wagklasse vir Grondslagfase leerders is beskikbaar tot 13:40

Naskoolsentrum

Me. Hester van Sittert:  072 205 7137

Klereverskaffers

Constantiapark Uitrusters: 012 460 8132
Monumentpark Uitrusters: 012 460 7880

Kleuresport Sportspanne

Ons skool se sportshuise word ingedeel volgens vanne:

  • A – G: Grysbokke – Rooi
  • H – Q: Klipspringers – Blou
  • R – Z: Duikers – Geel

My School en Makro

Ondersteun ons skool deur in te skryf op die volgende lojaliteit programme:

  • My School
  • Makro

Registrasievorms

Kry die volgende registrasievorms hier: